Waarmee smous jy nou weer?

Smousie is ‘n e-winkel vir unieke handgemaakte produkte. 

WIE IS ONS 

Smousie is ‘n e-winkel vir unieke handgemaakte produkte. Die webtuiste was oorspronklik geskep om met ons idees te smous. Ons is tans in die proses om uit te brei en sodoende ook vir ander kreatiewes ‘n platvorm te bied om met hulle passies en produkte te smous. 

SPEKKIE

Ons spog graag met ons interne handelsmerk: Spekkie. Die Spekboom was 2020 se Boom van die jaar. Dit het ons ge-inspireer om meer en meer Spekbome aan te plant. Dit het gegroei tot ‘n klein plantasie, ‘n vars handelsmerk en ‘n sappige Spekboom sousie. 

Volg Binnekort

Ons het reeds ‘n paar ander
stoute planne in die pyplyn.

Teken aan by ons nuusbrief om op hoogtete bly met al die verwikkelinge!

NUUSBRIEF